Jon Gries

Jon Gries
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Francis Gries
Geboorte 17 Junie 1957 (1957-06-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jon Gries (gebore 17 Junie 1957) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Real Genius (1985), Men in Black (1997), The Rundown (2003), en Napoleon Dynamite (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy